Wikipedia:Versoeke artikels

Plaas gerus onderwerpe waaroor jy graag 'n artikel in hierdie Wikipedia wil hê hier. Debatte oor die gewensheid al dan nie, of die prioriteit van artikels, word liefs op die besprekingsblad gevoer.


Inhoud

[wysig] Kolonisering van Venus

(van en:Colonization of Venus of sv:Koloniseringen av Venus

[wysig] Volkspele

Ek wil graag 'n Afrikaanse weergawe van die Wikipedia artikel "Volkspele" in Engels oplaai.—Die voorafgaande anonieme kommentaar is deur REX gelewer (BesprekingBydraes) .

Haai REX. Ek weet nie mooi wat jy bedoel nie. Dit klink vir my of jy reeds die artikel vertaal het of 'n ander Afrikaanse weergawe beskikbaar het? Dan kan jy dit gerus stoor. — Adriaan (SB) 15:22, 7 Oktober 2007 (UTC)

[wysig] Dwelms

Uitbreiding van Dwelms (moet dalk skuif na dwelmmiddel?) Ek is dalk net te lui, maar ek kan nie nou dink waar hierdie ene moet inkom nie. As iemand kans sien, dink ek dit sal 'n goeie toevoeging wees. --Alias 15:45, 24 Februarie 2007 (UTC)

Ek beaam hierdie versoek, en voeg by:

[wysig] Kokaïen

(vir uitbreiding)

[wysig] Heroïen

Buiten dat my hoërskoolsussie my vertel het dat hulle 'n taak moet doen oor hierdie en ander dwelmmiddels, word hierdie twee (kokaïen en heroïen) beskou as die gevaarlikste van die lot.Anrie 09:38, 4 Maart 2008 (UTC)

[wysig] Tik

[wysig] Daniel Schneidermann

(fr:Daniel Schneidermann, id:Daniel Schneidermann, en:Daniel Schneidermann)

[wysig] Wêreld ikone

Uitbreiding van Wêreld ikone (meer inligting en foto's).

[wysig] Papier

Versoek deur 'n anonieme gebruiker (op Bespreking:Papier. Anrie 09:44, 4 Maart 2008 (UTC)

[wysig] Singapoer

Versoek deur 'n kennis wat daar op vakansie wil gaan. Anrie 09:44, 4 Maart 2008 (UTC)

[wysig] Entstof

Op die onlangse fondsinsamelingvideo is hulle ook in Suid-Afrika en daar is 'n toneel waarin 'n vrou na die Engelse artikel oor en:Vaccine kyk en dan sê hoe wonderlik dit sou wees as sulke inligting ook in Afrikaans beskikbaar was. So ek voeg dit maar hier by. Anrie 09:44, 4 Maart 2008 (UTC)

[wysig] Lisa Gerrard

Can someone make the Lisa Gerrard page in the right language? I tried to do it in dutch, but found out it wasn't the right language for this site. Thanks.

[wysig] Yuri Landman

[wysig] Hispanidad

Glitter1959 22:30, 7 Maart 2008 (UTC)Glitter1959

[wysig] Modular Audio Recognition Framework


świat informacje Dla Dorosłych Pozycjonowanie stron Kodeki komputery Samoobrona Bielsko apteczki pierwszej pomocy spotkania integracyjne Apteka kraków restauracja Noni Kajaki Hostele pompa ciepła skype kick koparki Bułgaria wczasy Karaoke expekt COOLsurf