Velcro

Velcro
Velcro

Velcro® is 'n stelsel vir die verbinding van voorwerpe, gewoonlik stukke materiaal.

Velcro is uitgevind in 1948 deur George de Mestral, 'n Switserse Ingenieur. Hy het op die idee gekom toe hy gekyk het na die saad-peul van die klit (Arctium lappa) wat aanhou klou het aan sy hond gedurende hulle daaglikse stap deur die Alpe. Die uitvinding is vernoem na die Franse woorde velour, betekende 'fluweel', en crochet, wat 'hakie' beteken.


kredyty mieszkaniowe Daemon Tools Opisy GG szkolenia dla hotelarzy Heineken Opener Restauracje Kraków Rtv bielizna Zakłady Bukmacherskie STS Zapper karty kredytowe Teksty piosenek wlatcy moch soczewki kontaktowe Need For Speed Carbon kick koparki Bułgaria wczasy Karaoke expekt COOLsurf