FMT

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.

Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë standaarde van kwaliteit waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad wat verbeter moet word.

FMT (Engels: Fluorecent Multilayer Technology, Afrikaans: Fluoreseerende Multilaag Tegnologie)

[wysig] Werkingsbeginsel

Die induikings of holtes (engels: pits) in 'n FMD is gevul met fluoreseer materiaal. Indien koherente lig vanaf die laser op die induiking (engels: pit) val gloei die materiaal en gee 'n inkoherente lig (met'n ander kleur), of 'n ander golflengte, af. FMDs is kleurloos, die laserlig gebruik, kan dus baie lae deurdring. Die kleurlose skyf, gekombineer met die moontlikheid om laserlig te kan uitfiltreer (gebaseer op golflengte en koherensie), gee 'n baie grooter sein-tot-geraas verhouding (engels: signal-to-noise ratio) teenoor die reflektiewe media. Dit is wat dit toelaat dat FMDs so baie lae kan hê. Die hoof limitasie op die aantal lae is die gesamentlike dikte (van 1.2mm maksimaal) wat die skyf mag oplewer. Teoreties sal dan sowat 25 GB per laag, 50 GB (by 2 lae), ±100 GB (by 4 lae), ±150 GB (by 6 lae) en selfs ±250 GB (by 10 lae) - en meer - daarop gestoor kan word. Hierdie tegnologie sal aangaan, waar die huidige HD-DVD en Blu-ray Disc ophou.


[wysig] Ander gebruike van FMT

FMK / FMC:
FMT word nie net in FMDs gebruik nie, maar kan ook op kredietkaart-groote plastiekkaarte toegepas word. Hierdie kaarte staan dan bekend as FMK (engels: FMC, Fluorescent Multilayer Card). Wie weet - miskien sal ons kredietkaarte eendag daarmee toegerus word.

[wysig] Sien ook:

FMD: Fluorecent Multilayer Technology (engels)

FMS: Fluoreseerende Multilaag Skuif (afrikaans)


leasing wpaster Ciąża Herbalife egipt lpi vialle zdjÄ™cia Å›lubne Åódź Opisy GG koszulki Canon A720 IS tapety na telefon Cena Canon EF 50mm 1.4 Wypoczynek Beskidy -Turistraf skuteczne odchudzanie Pozycjonowanie kick koparki BuÅ‚garia wczasy Karaoke expekt COOLsurf