FMD

Hierdie artikel is geskep deur 'n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


FMD: Fluorecent Multilayer Disc (engels)

FMS: Fluoreseerende Multilaag Skyf (afrikaans)

[wysig] Werkings Prinsiep

Die induiking of holtes (Engels: pits) in 'n FMD is gevul met fluoreseer materiaal. Indien koherente lig vanaf die laser op die holte (engels: pit) val gloei die materiaal en gee 'n inkoherente lig (met 'n ander kleur), of 'n ander golflengte, af. FMDs is kleurloos, die laserlig gebruik, kan dus baie lae deurdring. Die kleurlose skyf, gekombineer met die moontlikheid om laserlig the kan uitfiltreer (gebaseer op golflengte en koherensie), gee 'n baie groter sein-tot-geraas verhouding (Engels: signal-to-noise ratio) teenoor die reflektiewe media. Dit is wat dit toelaat dat FMDs so baie lae kan hê. Die hoof beperking op die aantal lae is die gesamentlike dikte (van 1.2mm maksimum) wat die skyf mag oplewer. Teoreties sal dan sowat 25GG per laag, 50GG (by 2 lae), ±100GG (by 4 lae), ±150GG (by 6 lae) en selfs ±250GG (by 10 lae) - en meer - daarop gestoor kan word. Hierdie tegnologie saal aangaan, waar die huidige HD-DVD en Blu-ray Disc ophou.

[wysig] Verwante tegnologieë

FMK / FMC:
FMDs maak gebruik van FMT (Fluoreseerende Multi-laag Tegnologie, wat ook op kredietkaart-grootte plastiekkaarte toegepas kan word. Hierdie kaarte staan dan bekend as FMK (Engels: FMC, Fluorescent Multilayer Card). Wie weet - miskien sal ons kredietkaarte eendag daarmee toegerus word.

[wysig] Ontwikkeling

'n 50GG prototipe skyf was gedemonstreer by die COMDEX industrie skou in November 2000 in die VSA. Die eerste generasie FMDs sou 'n 650nm rooi laser gebruik het met 'n kapasiteit van sowat 140GG per skyf. Die tweede en derde generasie FMDs sou 'n 405 nm blou laser gebruik het, met kapasiteite van tot 'n 1 TG (Teragreep: 1TG = 1024GG).

Na die Constellation 3D sluiting as gevolg van 'n skandaal (the skandaal was hoofsaaklik gemoeid met die prototipe "gedemonstreer" by die COMDEX 2000 was 'n foefie was — die inhoud is eintlik vanaf 'n hardeskyf gespeel — die toerusting was 'n bluf) en die firma het as gevolg daarvan bankrot gespeel.[verwysing benodig]

'n Nuut gevormde firma met die naam D Data Inc. het die patent portfolio van Constellation 3D in 2003 oorgeneem, en beplan om die tegnologie van nuuts af te loods onder die nuwe naam van Digital Multilayer Disk (DMD).[1]

Sien ook: FMT


1% podatku aminokwasy Lokówki, prostownice Noni Monitory, monitor LCD Najlepsze Fundusze inwestycyjn Zasób Stron Bezpieczeństwo i ochrona Sposoby i metody na sukces noclegi Świnoujście ebooki pl wakacje nad morzem Muzykunia na J Gry flash Fundusze inwestycyjne, tfi kick koparki Bułgaria wczasy Karaoke expekt COOLsurf