Endemies

Endemies, in 'n wye sin, kan beteken 'om te behoort aan' of 'inheems aan', 'kenmerk van' of 'wydverspreid' in 'n spesifieke geografiese gebied, rasseverspreiding, veld, streek of omgewing; Inheems aan 'n streek of strekking. Byvoorbeeld, VIGS word endemies aan Afrika genoem.

Dit het verder twee spesifieke betekenisse:

  • In ekologie is 'n "endemiese" organisme een wat eksklusief inheems aan 'n plek of biota is. Dit is in kontras met vele terme wat "nie inheems" beteken, soos eksoties, indringer, ens. Sien endemies (ekologie).
  • In epidemiologie word 'n infeksie "endemies" in 'n bevolking genoem wanneer daardie infeksie onderhou word in die bevolking sonder dat enige eksterne invloede nodig is. Sien endemies (epidemiologie).

Przewodnik po zarabianiu kurtyny ppoż gówno Pożyczki hipoteczne Restauracje Polska kowalstwo artystyczne Zupy BWin mocne linki Blog Fotografia ogrody zimowe Tlen Doładowanie Okna drewniane nauka jazdy kraków kick koparki Bułgaria wczasy Karaoke tani kredyt hipoteczny COOLsurf