|
|
9 Mei
9 Mei is die 129ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (130ste in skrikkeljare). Daar volg nog 236 dae in die jaar.
[wysig] Geboortes
- 1439 - Pous Pius III (d. 1503)
- 1837 - Adam Opel, Duitse inginieur
- 1860 - J. M. Barrie, outeur (d. 1937)
- 1873 - Anton Cermak, burgermeester van Chicago, Illinois (d. 1933)
- 1873 - Howard Carter, Britse argeoloog (d. 1939)
- 1882 - George Barker, Verenigde State skilder (d. 1965)
- 1892 - Zita of Bourbon-Parma, keiserin van Oostenryk-Hongarye (d. 1989)
- 1895 - Richard Bathelmess, akteur (d. 1963)
- 1907 - Baldur von Schirach, Nazi-beampte (d. 1974)
- 1912 - Pedro Armendáriz, akteur (d. 1963)
- 1914 - Hank Snow, country-musikant (d. 1999)
- 1918 - Mike Wallace, journalis
- 1918 - Orville L. Freeman, Amerikaanse politikus (d. 2003)
- 1920 - Richard Adams, skrywer
- 1921 - Sophie Scholl, weerstandsvegter met die White Rose in Nazi Duitsland
- 1928 - Pancho Gonzalez, tennisspeler (d. 1995)
- 1928 - Barbara Ann Scott, figuurskaatser
- 1934 - Alan Bennett, Britse outeur
- 1936 - Glenda Jackson, aktrise en politikus
- 1936 - Albert Finney, akteur
- 1939 - Ralph Boston, atleet
- 1940 - James L. Brooks, skrywer
- 1944 - Richie Furay, musikant ("Poco", "Buffalo Springfield")
- 1946 - Candice Bergen, aktrise
- 1949 - Billy Joel, Amerikaanse musikant
- 1965 - Steve Yzerman, yshokkiespeler
- 1968 - Marie-José Perec, Franse atleet
- 1982 - Rachel Boston, aktrise
[wysig] Sterftes
- 1791 - Francis Hopkinson, Amerikaanse outeur en ondertekenaar van die Declaration of Independence
- 1805 - Friedrich Schiller, Duitse digter en historikus
- 1949 - Prins Louis II van Monaco
- 1957 - Ezio Pinza, operasanger
- 1970 - Walter Reuther, president van die United Auto Workers
- 1978 - Aldo Moro, voormalige Eerste Minister van Italë
- 1981 - Nelson Algren, Amerikaanse skrywer (*28 Maart 1909)
- 1985 - Edmond O'Brien, akteur
- 1986 - Tenzing Norgay, bergklimmer
- 1998 - Alice Faye, aktrise
- 2004 - Brenda Fassie, sangeres.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
|