|
|
22 Februarie
22 Februarie is die 53ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 312 dae in die res van die jaar (313 in skrikkeljare).
- 1198 - Pous Innocentius III word gekroon.
- 1819 - Tydens die Adams-Onís verdrag, verkoop Spanje Florida aan die VSA vir vyf miljoen VSA dollar.
- 1943 - Lede van die White Rose Society word skuldig bevind aan hoogverraad en word per guillotine deur die Nazi regering in Duitsland tereggestel.
- 1944 - Nijmegen word per ongeluk gebombardeer deur die geallieerde magte. Byna 800 mense word gedood en groot dele van die ou binnestad is verwoes.
- 1956 - Elvis Presley bereik met Heartbreak Hotel die Top 40.
- 1980 - Die VSA verslaan die Sowjetunie in Olimpiese yshokkie in 'n onwaarskynlike oorwinnibng wat die Miracle on Ice gedoop is.
- 1997 – Wetenskaplikes by die Roslin Instituut in Skotland kondig die geboorte van 'n gekloonde skaap genaamd Dolly aan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
|