|
|
2001
2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 12 Januarie - William Hewlett, medestigter van Hewlett-Packard
- 16 Januarie - Laurent-Desire Kabila, president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, sluipmoordaanval.
- 31 Januarie - Gordon R. Dickson, skrywer.
- 7 Februarie - Anne Morrow Lindbergh, skrywer, vlieënier.
- 18 Februarie - Balthus, skilder.
- 18 Februarie - Dale Earnhardt, renjaer.
- 25 Februarie - Donald Bradman, krieketspeler.
- 14 April - Hiroshi Teshigahara, regisseur (1927-01-28/).
- 15 April - Joey Ramone, sanger.
- 11 Mei - Douglas Adams, skrywer.
- 28 Mei - Francisco Varela, bioloog en filosoof.
- 11 Junie - Timothy McVeigh, terroris.
- 21 Junie - John Lee Hooker, musikant.
- 28 Junie - Jack Lemmon, akteur.
- 29 Julie - Henryk Jablonski, president van Pole.
- 1 Augustus - Poul Anderson, skrywer.
- 6 Augustus - Jorge Amado, skrywer.
- 20 Augustus - Fred Hoyle, sterrekundige en skrywer.
- 2 September - Chris Barnard, Hartchirurg.
- 9 September - Ahmad Shah Massoud, militêre bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan.
- 22 September - Isaac Stern, musikant.
- 29 September - George Harrison, musikant.
- 15 November - Jan Rabie, Afrikaanse skrywer.
Eeue | Geskiedenis
|