1922 - Hoogste temperatuur gemeet: 58°C (opgeteken in al-Aziziyal in Libië).
1979 – Venda word die derde van vier Suid-Afrikaansetuislande om onder die apartheidsbeleid 'onafhanklikheid' te verkry. Die onafhanklikheid word nêrens behalwe in Suid-Afrika en in die ander 'onafhanklike' tuislande erken nie.