|
|
11 Februarie
11 Februarie is die 42ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 323 dae in die res van die jaar (324 in skrikkeljare).
- 731 - Pous Gregorius III verkies; eers op 18 Maart in die amp bevestig.
- 1160 - Die sinode van Pavia bevestig die verkiesing van Teenpous Victor IV.
- 1873 – Koning Amadeo I van Spanje abdikeer, verklaar by die Cortes Generales dat die Spanjaarde "onregeerbaar" is, en verlaat die land.
- 1919 - Friedrich Ebert word die eerste Reichspräsident van die Weimar Republiek.
- 1929 – Die eerste Lateraanse verdrag, wat die Vatikaanstad as 'n onafhanklike soewereine enklave binne Italië vestig, word onderteken.
- 1963 - Die Beatles begin hulle eerste album, Please Please Me opneem.
- 1979 - Ayatollah Ruhollah Khomeini neem die bewind in Iran oor en word uiteindelik die Opperleier van die Islamietiese republiek.
- 1990 - Anti-apartheid stryder Nelson Mandela, 'n politieke gevangene vir 27 jaar, word uit die Victor-Verster tronk in Paarl buite Kaapstad, Suid-Afrika vrygelaat.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae
|